Monthly Archives: Junie 2013

Woord en Brood by Kerslig

Ek is mal daaroor wanneer ‘n alledaagse geleentheid onverwags in iets spesiaals omskep word. Verlede week maak Liefman, ons huishouding se eie ‘Masterchef’ ‘n pot geurige sop om die koue uit ons omgeegroep byeenkoms te weer. Ek dek tafel vir … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Wandel in Vryheid

‘n Erediens wat ons onlangs bygewoon het, is gelei deur ‘n jong prediker. Hy praat met passie en geesdrif en ek luister vasgenael. Die tema van die boodskap is “Matters of the heart”. Hy vertel dat daar soms reënspinnekoppe in … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Perfect love

Onlangs lees ek ‘n besondere dagstukkie met die titel: “I matter, because God loves me”. “God het my nie lief omdat ek kosbaar is nie, ek is kosbaar omdat God my liefhet”, haak ‘n vriendin op ‘n sosiale netwerk by … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Speelparkie-pret

Ek nooi Liefkind gistermiddag om na een van die speelparkies in ons buurt te gaan. Sy kies die parkie wat die verste van ons geleë is, en besluit terstond dat ons soontoe moet draf. Ek weet dat die afstand na … Lees voort

Posted in Liefkind | Lewer kommentaar

Stilte

Ek lees onlangs ‘n interessante artikel in ‘n tydskrif. Janie du Plessis, bekende motiveringspreker, het, as deel van ‘n ‘life coaching’ kursus wat sy volg, ‘n eiesoortige projek aangepak. Haar opdrag was dat sy vir ‘n dag nie toegelaat is … Lees voort

Posted in Geestelik, Hardloop | Lewer kommentaar

Comrades in retrospek

Nadat ‘n vriendin my blog inskrywing oor my 2013 Comrades ervaring gelees het, merk sy op “Niks gebeur ooit sonder ‘n rede nie”. So het ‘n vriend en kranige atleet ook, nadat ek teenoor hom opgemerk het dat al die … Lees voort

Posted in Hardloop | Lewer kommentaar

Die duif

My huishulp gaan deur ‘n traumatiese tyd. Haar dogter, ‘n mamma van twee jong kinders, het onlangs intense hoofpyne begin kry. Sy is dokter toe, waar ‘n brein skandering getoon het dat daar vog op haar brein is wat drukking … Lees voort

Posted in Mymeringe | 1 Kommentaar

Grense

Ons kyk onlangs na die aangrypende fliek, “Courageous”. In een toneel van die fliek daag ‘n tienerseun sonder vooraf kennisgewing by ‘n meisie waarin hy belangstel se huis op om haar uit te neem vir ete. Haar pa voeg hom … Lees voort

Posted in Geestelik, Liefkind | Lewer kommentaar

Ons eerste entrepeneursdag

Liefkind kom opgewonde van die skool af, sy het van haar sakgeld gebruik om ‘n stalletjie te bespreek vir haar skool se jaarlikse entrepeneursdag. “Wanneer is die entrepeneursdag?”, vra ek. “Môre”, antwoord sy ongeërg, “en jy moet asseblief vir my … Lees voort

Posted in Liefkind | 1 Kommentaar

‘n Ander soort Comrades

Ek is teen 20:30 in die kooi. More is ‘n groot dag, uitgemeet in 87 1-kilometer intevalle, en die bus wat vir my en ‘n klomp mede-atlete na die wegspring van die Comrades maraton vervoer, vertrek oor enkele ure. Ek … Lees voort

Posted in Hardloop | 2 Kommentaar