Category Archives: Hemellinge

Molly

Liefde, deernis, empatie, eg, meelewend, hartlik, opreg belangstellend… Dit, en vele meer, is byvoeglike naamwoorde wat ek aan jou sou kon toedig. Jy was altyd bly om ons te sien. Jy het ons altyd gegroet met jou innemende glimlag. Jy … Lees voort

Posted in Hemellinge | Lewer kommentaar

Groetslag

Die nuus oor Faffa se dood stem my hartseer. Dit kom nie as ‘n skok nie. Die laaste gebedsversoek wat ek ontvang het, het nie doekies omgedraai oor die erns van sy toestand nie. Ek het geweet dat net ‘n … Lees voort

Posted in Hemellinge | Lewer kommentaar

Lag en traan

Dit is amper vier jaar vandat jy weg is. Vir ewig sal ek die bekendheid van jou gesig onthou. Maar die laaste paar maande word ek bewus daarvan dat ek die klank van jou stem begin vergeet. Jou diep radio-stem … Lees voort

Posted in Hemellinge | Lewer kommentaar

Laaste totsiens

Sy was ‘n kort vroutjie met ‘n groot gees. ‘n Vrou van formaat. ‘n Raakvatter en ‘n planmaker. Sy het maklik geglimlag en onderhoudend gesels, elke gesprek deurspek met humor. Sy was geliefd en bemind in haar omgewing. Sy het … Lees voort

Posted in Hemellinge | Lewer kommentaar

Totsiens, Generaal!

Ek stem saam met baie van die kommentaar oor die dood van Billy Graham. ‘n Mens ervaar gemengde gevoelens. Daar is die gewone hartseer wat enige doodsberig bring. Hoewel ek hom nie persoonlik geken het nie, is daar familie wat … Lees voort

Posted in Hemellinge, Inspirasie | 1 Kommentaar

Melktert

Ek wil vandag vir jou ‘n melktert bak – met regte botter en volroommelk. Sonder sukkel blaai ek na die regte bladsy in my resepteboek. Toeka se tyd terug reeds het ek die vetgedrukte titel deurgestreep. Wat eers as ‘Korslose … Lees voort

Posted in Hartsmense, Hemellinge | 1 Kommentaar

Totsiens

Ek het haar die eerste keer gesien toe sy die spreker was by Choc-huis, waar kinders wat behandeling vir kanker ondergaan kosteloos versorg word, se jaarlikse Lente-tee. Sy was ‘n pragtige, dinamiese sprankelvrou. Sy het in groot detail gedeel oor … Lees voort

Posted in Hemellinge | Lewer kommentaar