Monthly Archives: Maart 2019

Selfkennis

Ek woon onlangs ‘n leierskapskursus by waar ek behoorlik uit my vaarwater gegooi word. Deur die loop van die kursus word take in groepsverband hanteer. Na elke groepsbespreking word die groepe beurtsgewys die geleentheid gegee om die slotsom van die … Lees voort

Posted in Mymeringe | 2 Kommentaar

Hoekom Pappa…

Ek deel graag my veertienjarige se besondere pennevrug, gebore tydens ‘n onlangse kampeernaweek, met haar toestemming, soos altyd. Onthou jy daardie tyd wanneer jy op jou pa se skoot gesit het en hom vrae oor amper alles gevra het? Jou … Lees voort

Posted in Liefkind | Lewer kommentaar

Molly

Liefde, deernis, empatie, eg, meelewend, hartlik, opreg belangstellend… Dit, en vele meer, is byvoeglike naamwoorde wat ek aan jou sou kon toedig. Jy was altyd bly om ons te sien. Jy het ons altyd gegroet met jou innemende glimlag. Jy … Lees voort

Posted in Hemellinge | Lewer kommentaar

Eerste 10

My dogter se eerste tien-kilometer padwedloop is ‘n dag wat ek wil onthou, en die beste manier om dit te doen, is om ‘n bloginskrywing daaraan te wy! Ek is ‘n entoesiastiese hardloper wat mal daaroor is om aan padwedlope … Lees voort

Posted in Hardloop, Liefkind | 2 Kommentaar

Ysbreker

Ek woon onlangs ‘n kursus by waar die aanbieder ‘n paar interessante vrae aanbied om as ken-mekaar of ysbreker te gebruik. Dit vang my aandag. sodat ek besluit om ‘n blog-inskrywing daaraan te wy. Die vrae wat gestel word is … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar

Romeo en Juliet

Ek deel graag my Graad 8’ie se eerste hoërskoolmonderling, met haar toestemming, soos altyd. Vandag vertel ek vir julle van die grootste liefdesverhaal van alle tye: Romeo en Juliet. My weergawe is net tien maal beter as Shakespeare s’n! Die … Lees voort

Posted in Liefde, Liefkind | Lewer kommentaar

Tydsbestuur

Ek is amper huiwerig om ‘n bloginskrywing aan te pak wat gaan oor die eerste boek wat ek in 2019 gelees het. Om‘Procrastinate on purpose’ deur Rory Vaden te probeer saamvat, voel na ‘n haas onbegonne taak. Die boek gaan … Lees voort

Posted in Leefstyl | 1 Kommentaar

Memories

Recently my daughter had a school assignment whereby parents were asked to share their memories on an expierence, on the base of different photographs. I chose the picture where Francois Pienaar held the World Rugby Cup up high. That truly … Lees voort

Posted in Gister se dinge | Lewer kommentaar