Category Archives: Liefde

Begenadigde

Ek bevind my op ‘n gewone Saterdagoggend in ‘n haarsalon. Ek luister na die kwetter-geselsies van die vroue om my, elk in verskillende stadium van ‘n voorkoms-verfraaiing. Oorkant my sit ‘n vrou, nie meer heeltemal jonk nie, met ligte gelaat … Lees voort

Posted in Liefde | 1 Kommentaar

Romeo en Juliet

Ek deel graag my Graad 8’ie se eerste hoërskoolmonderling, met haar toestemming, soos altyd. Vandag vertel ek vir julle van die grootste liefdesverhaal van alle tye: Romeo en Juliet. My weergawe is net tien maal beter as Shakespeare s’n! Die … Lees voort

Posted in Liefde, Liefkind | Lewer kommentaar

Pa

Ek is ‘n tipiese ‘daddy’s girl’. Ek was dit eintlik nog altyd. Die helde-verering wat ek kleintyd vir my Pa gehad het, het ontwikkel in ‘n diep liefdesband. Voeg daarby ‘n onwankelbare wederwydse lojaliteit, ‘n hart vol deernis, en ‘n … Lees voort

Posted in Hartsmense, Liefde | 1 Kommentaar

Twintig!

Ek onthou die eerste maal dat ek jou gesien het soos gister. Ek het ‘n straat gekruis, en opgekyk in jou gesig waar jy van die teenoorgestelde kant af gekom het. Jy het my beloon met die breedste, gulhartigtigste, innemendste … Lees voort

Posted in Liefde | 2 Kommentaar

The good life!

Wanneer ek en Liefman op ‘n Saterdagaand om ‘n braaivleisvuurtjie sit, al turend na die vlamme, elk met ‘n goeie glasie rooi in die hand, voel ek sielsalig gelukkig. Later, om die eetkamertafel, magie vol van ‘n keurig gebraaide vleisie, … Lees voort

Posted in Geestelik, Liefde | Lewer kommentaar

Liefdestale

Gary Chapman se vyf liefdestale het my nog altyd gefassineer. Ter agtergrond, my liefdestaal is daardie aksie wat teenoor my betuig word, wat my emosioneel vul. Wat my geliefd, spesiaal en geborge laat voet. Chapman gebruik die volgende klassifikasie vir … Lees voort

Posted in Liefde | 2 Kommentaar

Romantiek

My man gee nie op Vaaltyn se dag vir my ‘n geskenk nie. Ek ook nie vir hom nie. Ons twee is nie groot op Vaaltyn se stories nie. Ons kies om die dag stilweg verby te laat gaan. Om … Lees voort

Posted in Liefde | Lewer kommentaar