Monthly Archives: Mei 2022

Petrol op die gesels

Ek stop vir ‘n tenkie brandstof en kyk met ‘n gelate sug hoe die syfers in die honderde-kolom uitgelate bokspring om uiteindelik met ‘n triomfantelike oorwinnaarskreet tot stilstand te kom. ‘Het jy die grappie gehoor van die ou wat sy … Lees voort

Posted in Uncategorized | 1 Kommentaar