Monthly Archives: Mei 2017

Die heining

Een dag op pad werk toe sien ek ‘n klein hondjie wat twee groot, kwaai honde stormloop en verwoed vir hulle begin blaf. Die toneeltjie lyk baie komies, want die groot honde, hoewel hulle ewe kwaai terugblaf en hulle frustrasie … Lees voort

Posted in Geestelik, Mymeringe | Lewer kommentaar

Kap dit van

Ek sien myself nie as ‘n taal puris nie. Maar dat ek hartstogtelik lief is vir my mooi taal, is nie weg te redenaar nie. My gunsteling Afrikaanse taalgebruik is te vinde in die 1933-vertaling van die Bybel. Ek vind … Lees voort

Posted in Ligweg | Lewer kommentaar

Tweede kans

‘n Vrou van God laat nie koppe draai nie, maar sy laat harte draai na God. Sy was absoluut beeldskoon. Stralende, vlekkelose gelaat. Weelderige bos blinkbruin hare. Sy het beslis koppe laat draai. Maar haar beeldskone hart het haar pragtige … Lees voort

Posted in Uncategorized | Kommentare af op Tweede kans

Hond aan ‘n ketting

Naby aan die einde van die It’s Time gebedsdag, kondig oom Angus aan dat dit tyd is om vir siekes te bid. Een na die ander siektetoetstand word uitgeroep, en die mense word genooi om op te staan as hulle … Lees voort

Posted in Geestelik, Leefstyl | 1 Kommentaar

Ode aan Herfs

My beheptheid met Herfs het presies twaalf jaar gelede begin. Die pad na ouerskap het nie maklik vir my gekom nie. Inteendeel, dit is deur lange jare van hartseer en teleurstelling voorafgegaan. Om dus uiteindelik die bly nuus te onvang … Lees voort

Posted in Mymeringe | 1 Kommentaar

Legkaart

Die Here werk altyd in ‘n legkaart-styl met my. Dit is nogal ‘n heel opwindende belewenis. ‘n Opdrag kom nooit in netjies uiteengesette vorm nie, maar stukkie vir stukkie. Dit is heel getrou aan God se aard, as ek aan … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

It’s time

Die geleentheid wat herdoop word na ‘Die nasionale dag van gebed’ is lank reeds verby, maar die impak daarvan bly talm in my gees. Dit was ‘n dag van belewenisse waaraan woorde en beskrywende taal eenvoudig nie reg kan doen … Lees voort

Posted in Geestelik, Hartsdinge | Lewer kommentaar

Halfpad

Ek het onlangs my vyf en veertigste verjaardag gevier. Ek is half onkant gevang deur hoe betekenisvol hierdie verjaardag vir my voel. Die verjaardagherdenking op ‘n ronde dekade is mos tradisioneel gesien ‘n ‘groot verjaardag’. Maar hierdie haldpadmerk tussen die … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar

Dertig jaar later

Hierdie jaar is ‘n groot, betekenisvolle jaar in my lewe. ‘n Groot mylpaal, as’t ware. Ek het dertig jaar gelede my lewe aan Jesus oorgegee. Christen geword. Ek onthou die gebeure soos gister, maar nie die spesifieke datum nie. Daarom … Lees voort

Posted in Geestelik | 1 Kommentaar