Monthly Archives: Oktober 2014

Chans

Wat ‘n spesiale aand. En hier is ek salig onder die indruk dat ons maar net jou verjaardag vier. Totdat jy jou kitaar opneem en op ‘n hoë stoeltjie plaasneem, terwyl jy verduidelik dat elkeen van die gaste op uitnodiging … Lees voort

Posted in Hartsmense, Hemellinge, Mymeringe | Lewer kommentaar

Die omvang van ‘n lied

God hou daarvan om met my te praat deur liedere. Ek luister gister na Chris Tomlin se ‘Burning Lights’ CD toe ek werk toe ry. Dit is nie ‘n nuwe CD nie, en een waarna ek al heelparty maal geluister … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Maraton voorbereiding

Dit gaan regtig baie goed met my maraton voorbereiding. Ek is erg in my noppies daaroor. Ek het ‘n program op die internet gekry wat baie goed werk vir my. Die spronge tussen long runs is nie te groot nie, … Lees voort

Posted in Hardloop | Lewer kommentaar

Tweede kans

Skoonpa, nou 79 jaar oud, het verlede Maandag ‘n hartomleidings operasie ondergaan. Aangesien Liefkind nie in die intensiewe eenheid van die hospitaal toegelaat is nie, en ons haar in elke geval nie aan die ontstellende gesig wou blootstel nie, het … Lees voort

Posted in Hartsmense | Lewer kommentaar

‘n totsiens – ‘n weersiens

Hoewel ons dit te wagte was, kom die tyding van Wouter se heengaan as ‘n skok. My neef, ‘n 40-plusser, het ‘n intense stryd teen longkanker gevoer. Hy het elke moontlike behandelingsopsie ondersoek en beproef, hy het hewig baklei vir … Lees voort

Posted in Hemellinge | Lewer kommentaar

40’s bo!

Ek wens ‘n vriendin geluk met haar verjaardag, en sy vertel dat sy die groot VIER NUL vier. ‘My veertigs is my lekkerste dekade nog – geniet!”, verseker ek haar. “Almal sê so”, laat weet sy terug. Dit is waar, … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar

So ‘n muskiet!

Ek hou daarvan om georganiseerd te wees en in beheer te voel van dit wat van my verwag word. Daarom stel ek ‘n miljuisend ‘reminders’ op my selfoon, om seker te maak dat ek niks vergeet wat ek veronderstel is … Lees voort

Posted in Geestelik, Mymeringe | Lewer kommentaar

Samuel

1 Samuel 1 – 3 Die eerste hoofstukke van die Bybelboek ‘Samuel’, het my nog altyd diep geraak. Elkana, met wie Hanna getroud was, het nog ‘n vrou gehad; Peninna, wat Hanna se kinderloosheid alte graag as ‘n wapen teen … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

My tweede plek

My top atletiek prestasie was toe ek in standerd 8 derde in die 800m gekom het. Daar het net drie deelnemers ingeskryf vir die item… Saterdag het dit alles verander. Saterdag was ek die tweede vrou oor die eindstreep in … Lees voort

Posted in Hardloop | Lewer kommentaar

Comrades 2015

Ek het dit gedoen! Ek het Saterdagmiddag vir my sussie gaan kuier, en die twee van ons het amptelik en formeel vir Comrades 2015 ingeskryf. Die saam-inskrywery was vir my baie spesiaal. Ek is baie erg oor my enigste sib, … Lees voort

Posted in Hardloop | Lewer kommentaar