Monthly Archives: Januarie 2022

Lesse van ‘n vuil kombuisvloer

Vroeg een Sondagoggend, aant jaag om my huismense betyds gereed te hê vir die kerkdiens, sug ek eers oor my vuil kombuisvloer. En merk dan tot my stomme verwondering dat een vuil kol in ‘n perfekte hartvorm wag om raakgesien … Lees voort

Posted in Geestelik, Hartsdinge | Lewer kommentaar

Nalatenskap

Op die dag wat jy jou vierde dekade betreë, loop my gedagtes ver paaie. Terug, die gisters in. Na waar dan nou ook anders heen? Jy was ‘n kleine piekenien toe ons paaie ontmoet het. Seninglyfie, blink bokstert, ewe kontant. … Lees voort

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar

Dekade in spronge

My eerste dekade was een van mensword. Daarvan onthou ek bitter min. Positief sonder twyfel meer as negatief. My tweede dekade… Nou ja, lomp op die sportveld, akademiese wrak. Die enetjie ewiglik agter die klavier, jy weet. Akward en nerdy, … Lees voort

Posted in Hartsdinge | 2 Kommentaar

Aanmoediging

Hierdie prentjie begroet my een Sondag in die kerk se parkeerterrein op pad na’n Sondagoggend erediens. Dit tref my en ek dink baie in die volgende maande oor die boodskap daaragter. Laat in 2021 ondervind ek ongemak in terme van … Lees voort

Posted in Hartsdinge | 1 Kommentaar