Category Archives: Geestelik

Dawid en Goliat

Ek loop al vir meer as drie dekades ‘n nou pad saam met die Here.   Vir my is daar geen ander manier van leef nie.   Geen ander manier van anders wíl leef nie. Om uit die Bybel te lees is … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Ten goede

Tydens die Global Leadership Summit konferensie wat vroeër by my kerk aangebied is, luister ek na ‘n sessie genaamd ‘Meant for good’ deur Megan Marchman wat geweldig indruk op my maak. Ek is nog altyd besonder lief vir die belofte … Lees voort

Posted in Geestelik | 1 Kommentaar

Treë van groei

Pastoor sê met sy Oujaarsboodskap dat die strewe voor ‘n nuwe jaar nooit volmaaktheid moet wees nie. Die mikpunt is vordering en groei. Ek hou baie van sy woorde. Ek is ‘n vyftig plusser wat passievol daaroor is om lewenslank … Lees voort

Posted in Geestelik, Leefstyl | Lewer kommentaar

Gebedsjoernaal

Caroline Leaf skryf in ‘Switch on your brain’ oor die waarde daarvan om ‘n joernaal met daaglikse inskrywings by te hou. Ek dink dis ‘n bak plan en maak sommer dadelik ‘n inskrywing in ‘n boek. Net om twee weke … Lees voort

Posted in Geestelik, Leefstyl | 1 Kommentaar

Die tien melaatses

Ek is al vir meer as dertig ‘n Christen wat elke dag Bybel lees en elke Sondag ‘n erediens bywoon waar ek na ‘n boodskap luister. Ek lees ook graag om in ander se insig te deel. Ek vind dit … Lees voort

Posted in Geestelik | 1 Kommentaar

Waaraan wil ék geken wees?

Ek lees onlangs twee besondere Skrifgedeeltes raak wat my aan die dink sit. Die eerste is ‘n beskrywing van Josef van Arimatea wat verantwoordelikheid vir Jesus se liggaam na die kruisiging aanvaar het; soos beskryf in Markus 15 in ‘The … Lees voort

Posted in Geestelik, Hartsmense, Hemellinge, Liefde | 1 Kommentaar

Konstruksiewerk

Ek lees ‘n besondere gedagte raak in Billy Graham se boek, ‘Nearing Home’. Hy beskryf naamlik hoe sy vrou Ruth, op ‘n dag iewers heen op pad is en op haar roete deur ‘n pad wat onder konstruksie is, moet … Lees voort

Posted in Geestelik | 1 Kommentaar

Abigail

Ek loop ‘n juweel raak in Uninvited deur Lysa TerKeurst, ‘n kragtige boek oor die tema van verwerping en sy langtermyn gevolge. In die boek beskryf die outeur hoe dat Dawid, in die Bybelboek 1 Samuel, aan’t vlug vir Koning … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Beste van die beste

Pastoor maak nou een Sondag in sy boodskap ‘n stelling wat my tref en bybly. ‘God doen nie wat ek dink die beste vir my is nie, maar wat Hy wéét die beste vir my is.’ Rondom my Pa se … Lees voort

Posted in Geestelik, Hartsmense, Hemellinge, Liefde | 1 Kommentaar

Lesse van ‘n vuil kombuisvloer

Vroeg een Sondagoggend, aant jaag om my huismense betyds gereed te hê vir die kerkdiens, sug ek eers oor my vuil kombuisvloer. En merk dan tot my stomme verwondering dat een vuil kol in ‘n perfekte hartvorm wag om raakgesien … Lees voort

Posted in Geestelik, Hartsdinge | Lewer kommentaar