Monthly Archives: Maart 2020

Moed vir koue voete

Ek het die slegte gewoonte om nogal maklik angstig te word. Ek vermoed die oorsprong daarvan het meer te doen met die vinnige lewenstempo van ‘n voltyds-werkende ma, as dat ‘n spesifieke kwessie die antstigheid veroorsaak. Hoe dit ook al … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Doolhof

Ek het niks daarvan gedink toe my ginekoloog, tydens ‘n jaarlike roetine-ondersoek, aanbeveel dat ek vir my eerste beendightheid toets gaan nie. My ma het weliswaar osteoporose, maar juis as gevolg daarvan, doen ek vir etlike jare al alles in … Lees voort

Posted in Leefstyl | Lewer kommentaar

Wegkruipertjie

Dit is groot pret wanneer die vierjarige Magneet my nooi om saam met haar wegkruipertjie te speel. Ek maak sommer op die bank waarop ek sit oë toe en begin hardop tel, waarop sy vervaard keer. ‘Jy kan nie híér … Lees voort

Posted in Hartsmense | Lewer kommentaar

Hardeskryf probleme

‘Ek wonder of die verwerkingspoed stadiger word wanneer ‘n rekenaar oud word’, vra ek nou die dag heel tong-in-die-kies vir my niksvermoedende familie. ‘Dit kan seker wees.’, antwoord my man. Waarop ek toe kamma-kla, ‘Want dieselfde ding gebeur met my… … Lees voort

Posted in Ligweg | Lewer kommentaar

Perspektief

Ek verkneukel my aan die verskillende perspektiewe wat geopenbaar word wanneer ek die familie nooi vir koffie by ons plaaslike kwekery. Die kleutertjie se ogies blink by aanskoue van die apparate wat die speelgronde volstaan. Daar is klimrame, swaaie, hobbelperdjies … Lees voort

Posted in Hartsmense | Lewer kommentaar