Monthly Archives: Desember 2014

2014: my hardloopjaar

2014 was voorwaar ‘n interessante hardloopjaar. Dit het op ‘n laagtepunt begin, en op ‘n hoogtepunt geëindig. Van 1 Januarie tot 31 Desember 2014 het ek kort anderkant 1350 kilometer gehardloop, wat twee vol maratons (42.2km), vier half-maratons (21.1km) vier … Lees voort

Posted in Hardloop | Lewer kommentaar

‘n terugblik

2014 was een van die moeilikste jare wat ek nog geleef het. Kort na die afskop van die jaar het ons in die intensiewe eenheid van ‘n hospitaal gestaan, radeloos naels gekou oor ‘n geliefde se welstand. In die tweede … Lees voort

Posted in Geestelik, Hartsmense, Hemellinge, Inspirasie | Lewer kommentaar

My Kerstafel

People are like stained-glass windows They sparkle and shine when the sun is out But when the darkness sets in their true beauty is revealed only if there is light from within Kersfees breek aan, ‘n brose sewe weke na … Lees voort

Posted in Hartsdinge, Hemellinge | Lewer kommentaar

Keerpunt

Vandat Chris dood is, sukkel ek om Bybel te lees. Ek probeer, maar dan lees ek ‘n Skrif soos Ps 21:4 Hy het lewe gevra, en U het dit vir hom gegee, U het vir hom ’n baie lang lewe … Lees voort

Posted in Geestelik, Hartsmense, Hemellinge, Liefkind | Lewer kommentaar

Dapperheid

Ek onthou die insident soos gister. Ek het saam met ‘n klompie studentevriende besluit om die vyf-dag Tsitsikamma staproete aan te durf ten einde ons afgehandelde studies te vier. Die rit Knysna toe was een groot jollifikasie, en ons het … Lees voort

Posted in Hartsmense | Lewer kommentaar

Hartsake

Ek het jou so baie gemis gedurende my wekie by die see. Dis of die harde realiteit my eindelik ‘n maand na jou dood getref het. Ek gaan jou op hierdie aarde werklik nooit weer sien nie. Dit bly ‘n … Lees voort

Posted in Hemellinge | Lewer kommentaar

Oor Kersfees…

‘n Groot voordeel van ouer word, is dat ek nie meer voor die voet dinge aanvaar en konformeer nie. Ek bevraagteken, ek oorweeg versigtig, en ek neem besluite daarvolgens. Ook oor Kersfees het ek ‘n pad geloop, en by ‘n … Lees voort

Posted in Geestelik, Hartsdinge, Mymeringe | Lewer kommentaar

PE City Maraton

Sommer van die wegspring af weet ek ek is in die moeilikheid. My kuitspier, wat ek reeds met my laaste ‘run’ gevoel protesteer het, trek in ‘n pynlike bal saam. Ek sug innerlik, hierdie gaan ‘n lang, moeilike dag wees. … Lees voort

Posted in Hardloop | Lewer kommentaar

Job

Doom preek nou een Sondag oor Job. Die lewe is ‘n reis saam met God, val hy weg. ‘n Reis wat ek dikwels nie verstaan nie – saam met ‘n God wat ek soms nog minder verstaan. Soos altyd, is … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Die suiwerste vorm van liefde

Een van die mooiste huwelikke waarvan ek weet, is die van Renier en Cath. Die twee is ooglopend dol oor mekaar en verkies mekaar se geselskap bo die van enige iemand anders. Hulle albei beskik oor ‘n fyn humorsin, en … Lees voort

Posted in Hemellinge, Liefde | Lewer kommentaar