Monthly Archives: Oktober 2020

Dis omtrent ‘n wonderwerk!

Ek sukkel al vir ‘n geruime tyd met die pyn in my laer buik.  Ek is behoorlik van bakboord na stuurboord om ‘n mediese verklaring en geskikte behandeling daarvoor te kry.  Die diagnoses het gewissel van ‘n blaasinfeksie, my baarmoederwand … Lees voort

Posted in Leefstyl | 3 Kommentaar

Die brein en angstigheid

Ek sukkel nogal met angstigheid.   Dikwels sonder dat ek eers regtig weet waaroor ek so stres.    Ek ontdek toe die e-boek ‘Rewire you anxious brain’ deur Cathering M Pittman en Elizabeth M. Karle.   Die boek gaan oor die beginsel van … Lees voort

Posted in Leefstyl | Lewer kommentaar

Klippie in my sak

So breek nog ‘n verjaardag aan. Hierdie jaar bring die dag se onthou eers net ‘n vae hartseer. Dan sien ek die verjaardag-kennisgewing op Facebook, waar ek en jy steeds maters is. Liefman laat weet dat sy elektroniese kalender ook … Lees voort

Posted in Hemellinge | Lewer kommentaar

Innerlike geluk

‘The evident power of beauty’ met subtitel ‘Science and Theology meet’ deur Thomas Duby, S.M. is nie maklike leesstof nie. Deels as gevolg van ongewone taalgebruik en lang, moeilik verstaanbare sinne, en deels met die onderwerp van wetenskap waar ek … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar