Monthly Archives: Mei 2021

Dans

‘n Skrywe deur my dogter, geplaas met haar toestemming. Ons kan nie altyd die musiek kies wat die lewe vir ons speel nie, maar ons kan kies om daarop te dans. Die musiek speel onseker, deurmekaar, gelukkig, hartseer en kwaad … Lees voort

Posted in Hartsmense, Hemellinge, Liefkind | Lewer kommentaar

Totsiens

Daar is iets byna gewelddadigs aan my belewenis van die eerste weke na my pa se heengaan. Emosies intens en rou. Ek voel magteloos, totaal oorweldig. Ek besluit om haar eerste alleen-aand by my ma te gaan slaap. My tienerdogter … Lees voort

Posted in Hartsdinge, Hartsmense, Hemellinge | 1 Kommentaar

Persepsie

‘Still, I am blessed…’, lees my Facebook-memory vir die dag, presies ‘n jaar gelede. Ek moet mooi dink om te onthou wat my genoop het om so ‘n kriptiese Facebook-inskrywing te maak. Stadig sweef dit deur die newels van my … Lees voort

Posted in Hartsmense, Hemellinge, Mymeringe | 1 Kommentaar

Die twee kante van verlies

Ek staan voor ‘n slagveld vol aktiewe myne. Huiwerend. Ek haal diep asem, maak my oë toe en gee ‘n versigtige treë. Staan verstok deur die impak van die ontploffing. Bebloed deur skrapnel. Al weer… Ek mis sy hand in … Lees voort

Posted in Hartsmense, Hemellinge | Lewer kommentaar

My nuwe beste vriend

Ek het ‘n nuwe beste vriend. Sy naam is Verlang. Ons bring baie tyd saam deur. Leer mekaar op ‘n dieper vlak ken. Verlang gee my kans om soggens wakker te word, myself te oriënteer, weer met ‘n swaar hart … Lees voort

Posted in Hemellinge | Lewer kommentaar