Monthly Archives: Mei 2014

Die beste belegging

Na ‘n sielsalige wekie in ons tent by die see, dink ek oor hoekom ek so baie van kampeer hou. Onlangs preek ‘n doom oor ‘back to the basics’, oor hoe ons eintlik baie min nodig het om gelukkig te … Lees voort

Posted in Hartsdinge, Liefde | Lewer kommentaar

Huiswerk-humor

GLiefkind voltooi gisteraand haar Afrikaanse huiswerk. Sy moet die volgende sin in die verlede tyd oorskryf: Kosie loop oor die pad. Liefkind trek haar asem in en sê kamma geskok: “Hy mag dit nie doen nie!”. Sy kyk my gemaak … Lees voort

Posted in Liefkind, Ligweg | Lewer kommentaar

Pinkster 2014

Pinkster week in my gemeente is altyd ‘n baie besondere gebeurtenis.   ‘n Spreker word gewoonlik van elders in die land ingevoer vir die geleentheid, en dit is sonder uitsondering baie geseënd om van hul belewenisse uit ander gemeentes en lewensfere … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Liefman se vyftigste

So vier Liefman toe onlangs sy vyftigste verjaardag. Die wete verskaf my heelwat opwinding, ek is mal oor verjaardae, en ‘n vyftigste is seersekerlik veronderstel om dubbeld so lekker te wees!  Liefman was egter nog altyd traag om my entoesiasme … Lees voort

Posted in Hartsmense | Lewer kommentaar

Weerbaarheid teen gemene aanmerkings

By ‘n onlangse sportgeleentheid maak ‘n spanmaat ‘n snedige aanmerking jeens Liefkind, in haar teenwoordigheid, terwyl ek getuie daarvan is. Die aanmerking is totaal onrelevant tot die sportgeleentheid, so is dit ook onmeetbaar, en duidelik gemaak met die doel om … Lees voort

Posted in Ouerskap | Lewer kommentaar