Monthly Archives: Junie 2021

Lesse van Pa

Een van my gunsteling gospel sangers, Michael W Smith, het ‘n boek getiteld ‘Lessons from my father’ geskryf nadat sy pa verlede jaar oorlede is. Ek verstaan dit, ek het ook ‘n behoefte om te reflekteer oor my pa na … Lees voort

Posted in Hartsmense, Hemellinge, Liefde | 1 Kommentaar

Ode aan Pa

Pa was nie ’n geleerde man met ’n string indrukwekkende grade agter sy naam nie, maar hy was wys in die skool van die lewe. Pa het die kuns van onvoorwaardelike liefde en aanvaarding verstaan. Hy was altyd tog so … Lees voort

Posted in Hartsmense, Hemellinge, Liefde | Lewer kommentaar

Troosblyke uit die Hemel

Ek glo met my hele hart aan die Hiernamaals en ‘n geestesdimensie. Daar was in die dae rondom my geliefde pa se heengaan ‘n paar opmerklike vreemdhede. Dinge wat my laat voel dat hy tóg nog op ‘n manier in … Lees voort

Posted in Hartsmense, Hemellinge | 1 Kommentaar