Monthly Archives: April 2014

Pase

Ek staan vroeg op Goeie Vrydag op om my Sus se vierpotige kinders te gaan versorg terwyl sy uitstedig is. Toe ek voet uit my huis sit, merk ek tot my verbasing op dat dit mistige weer is. Mis is … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Winter

So met die eerste killigheidjie in die lug, besef ek dat die winter in aantog is. Ek is nie ‘n wintermens nie.   Daar is so baie dinge van ‘winter’ wat my  nie geval nie.   Ek hou niks daarvan om koud … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar

Kinderliefde

Tussen storie-tyd en slaaptyd kom ‘cuddle’-tyd, ‘n besondere deel van ons dag.   Dan  lê ek styf teen Liefkind, ons gesels die laaste geselsies van die dag, en ons geniet sommer net die lekker van saamwees.   Gisteraand tydens ‘cuddle’-tyd druk Liefkind … Lees voort

Posted in Liefkind | Lewer kommentaar

Gebedsverhoring

Die afgelope paar weke voel ek behoorlik soos die Here se ‘blue-eyed’ girl.   Klippe word om elke hoek en draai uit my pad gerol, en ek word bederf deurdat die begeertes van my hart verwesenlik word.   Dit is alles in … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

My huweliksresep

Ek lees onlangs ‘n groot waarheid, rakende die huwelik. “It’s only when two people give up their own kingdom and join together as one in living out the principles of God’s kingdom that peace, harmony, love and joy can be … Lees voort

Posted in Liefde, Mymeringe | 1 Kommentaar

Koskas

Ek lees ‘n baie sinvolle deel in Hettie Britz se ouerskapsboek, “Dissipline met Deernis”, rakende televisietyd.   Sy beveel naamlik aan dat kinders aangemoedig word om die programme waarna hul kyk te klassifiseer in die volgende vier afdelings: gif, gemorskos, gesonde … Lees voort

Posted in Ouerskap | Lewer kommentaar

Verlore huissleutel

Ek spring haastig in die motor en gooi my huissleutel argeloos op die passasiersitplek.   Ek ry in ‘n harde reënbui wat die verkeer omvergooi en is hopeloos laat vir werk.   By my parkeerplek merk ek dat my huissleutel, wat … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

April fool

Midde ‘n dol besige dag lui my werkstelefoon. “Hallo”, begroet ‘n duidelik vermomde diep stem my toe ek antwoord. My binnekant verkrummel op die plek en ek besluit om saam te speel. “Hallo meneer”, antwoord ek dus bedees. “Hallo”, herhaal … Lees voort

Posted in Liefkind | Lewer kommentaar