Monthly Archives: Desember 2021

Versnel

2021 was ‘n jaar waarin ek baie dae net die dag omgewag het – in die hoop dat daar ‘n beter dag wag. Die jaar waarin ek my pappa, vir wie ek so lief was, verloor het. En daarmee saam … Lees voort

Posted in Geestelik, Hartsmense, Hemellinge, Inspirasie, Liefde | Lewer kommentaar

Weerkaatsing

My pa sou vandag sy nege en sewentigste verjaardag vier. Ek mis hom nog elke dag pynlik en sal vir die res van my lewe met my hele hart vir hom lief wees. Ek sal ewig dankbaar wees vir die … Lees voort

Posted in Hartsmense, Hemellinge, Inspirasie, Liefde | Lewer kommentaar

The White Envelope

Ek lees die volgende aangrypende skrywe op sosiale media. Ek identifiseer sterk daarmee. Ek het self ‘n renons aan die groot fanfare rondom kersgeskenke, en sukkel nog altyd om die verband tussen krip en stal met kersboom, kersvader en oordaad … Lees voort

Posted in Hartsdinge | Lewer kommentaar

Exit strategy

Na die ses maande herdenking van my lieflings-Pappa se hemeldag, beleef ek ‘n pynlike en intense verdieping van my rou-proses. Soos wat my gewoonte is, soek ek na ‘n boek om my te help in die proses. Die e-boek ‘My … Lees voort

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar

Pad na aanvaarding

Ek sit in by ‘n vergadering waar my afdelingshoof aan haar bestuurder moet verslag doen. Sy verduidelik van goeie vordering wat gemaak is. ‘But then our contact at the service provider… uhm… died.. and all progress stopped. ‘He passed on … Lees voort

Posted in Hartsdinge, Hemellinge | 1 Kommentaar