Monthly Archives: Mei 2018

‘n Veertien-uur werksdag

Toe die skool om halftwee uitkom, sluk sy ‘n kossie af en haas haar om haar oefenklere aan te trek. Daarna volg ‘n uur van strawwe fisiese oefening met die oog op die landloopseisoen wat op hande is. Sy kom … Lees voort

Posted in Ouerskap | Lewer kommentaar

Glen halfmaraton

Dit is om te bibber by die wegspring, maar met ‘n blye hart die bekende gesigte wat ek slegs by padwedlope sien, te groet. En op die koop toe ‘n vinnige beplanningsessie oor toekomstige wedlope saam met my hardloopmaters deur … Lees voort

Posted in Hardloop | Lewer kommentaar

‘n Ruim hart

My empatiese meisiekind deel ‘n interessante waarneming met my. ‘Wanneer ek iemand by die skool sien wat swaarkry, word ek hartseer. Dan sê my juffrou dat ek ‘n klein hartjie het. Maar beteken dit nie eintlik dat ek ‘n groot … Lees voort

Posted in Geestelik, Liefkind | Lewer kommentaar

Wie wil ek wees?

Ek het in die afgelope paar weke ‘n heerlike reis deur die Psalms onderneem. Die eerste helfte van die honderd en vyftig Psalms is deur Dawid geskryf. Sy hartroerende eerlikheid, sy hartstogtelike gepleit by die Here, raak elke maal my … Lees voort

Posted in Geestelik | 2 Kommentaar

Parkrun-inspirasie

By die parkrun is daar geen gebrek aan inspirasie nie… Daar is Lize, ‘n dapper jong dame wat week na week die Parkrun kafdraf. Wat dit besonders maak, is dat Lize dit in ‘n rolstoel doen. Sy bestuur haar eie … Lees voort

Posted in Hardloop, Inspirasie | Lewer kommentaar

Liefdestale

Gary Chapman se vyf liefdestale het my nog altyd gefassineer. Ter agtergrond, my liefdestaal is daardie aksie wat teenoor my betuig word, wat my emosioneel vul. Wat my geliefd, spesiaal en geborge laat voet. Chapman gebruik die volgende klassifikasie vir … Lees voort

Posted in Liefde | 2 Kommentaar

Geruislose helde

In my buurt woon ‘n vrou wat my aan ‘n engel laat dink. Sy het twee kinders. Die oudste is ‘n sterk, aantreklike jong man met ‘n aangename persoonlikheid. Die jongste ly van sy geboorte af aan ‘n spiersiekte en … Lees voort

Posted in Inspirasie | 1 Kommentaar

Herfs

My verknogtheid aan Herfs se oorsprong loop dertien jare terug. In die drie jaar wat daardie tydperk voorafgegaan het, was ek in die wurggreep van infertiliteit vasgevang. Dit was drie lange jare van teleurstelling op teleurstelling, eindelose trane, en ‘n … Lees voort

Posted in Liefkind, Ouerskap | 2 Kommentaar

Die getuienis van wolke

Ek en Liefkind ry laatmiddag huis toe na ‘n kuier by familie op ‘n hoewe knap buite die stad. Soos altyd, verkyk ek my aan die wolke. Links van ons is ‘n pragtige formasie van stapelwolke. Die basis daarvan is … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Die werksplek

Ek lees tans ‘n uiters insiggewende boek, naamlik ‘Transform your work life’, deur Graham Power As inleiding verklaar Power dat hy reeds tweeduisend jaar gelede gered is, toe Jesus aan die kruis vir sy sonde gesterf het. Maar hy het … Lees voort

Posted in Geestelik, Leefstyl | Lewer kommentaar